Aletté - Johanni Winckler – Môre is Maandag

Aangebied deur CUM.
Elize Parker gesels met Aletté
-
Johanni Winckler

ʼn gewilde blogger, voorkomskonsultant en stilis. Pragtig,
stylvol en dinamies
, ’n towerbestaan. Maar net soos ander vroue het sy ook issues met gewig, voorkoms en
balans in ʼn besige lewe. In haar boek gee s
y nie nét styling tips nie, maar wys sy hoe belangrik dit is om lief
te wees vir jouself, issues en al!