#12  Episode 12: Die arrogansie!

Amelie voel hoe haar wange van woede begin gloei. . Sy vertel vir Adrien presies wat sy van sy maniere dink, maar weerhou haar darem daarvan om sy ma by sy gebrek aan ordentlikheid te betrek.
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Mart-Marie Snyman. South Africa Fiction · Drama