RSG Landbou

Johann Kotze, bestuurshoof van die Suid-Afrikaanse Varkprodusente-organisasie, praat oor die lesse wat hulle die afgelope jaar geleer het en wat tot voordeel van die bedryf gebruik word. Bonne de Bod het die jongste nuus oor die die oorlewing van ons renosterspesies. En 'n fasiliteerder by Agriskills Transfer, Duif Joubert, vertel van die landbou-opleiding wat hulle aanbied, en waarom praktiese landbou-opleiding so belangrik is.