Seisoen 2, Episode 15: Hoe om vir jouself mooi te word en mooi te bly met Mariska Venter

Vir baie van ons is dit moeilik om te glo ons is mooi nés ons is. Mariska Venter, wêreldklas rolstoeltennisspeler en nou ook model, vertel hoe sy daarmee vrede gemaak het dat sy nie meer kan staan of loop nie. Wat is die geheim van haar selfaanvaarding en onstuitbare lewenslus?

Mariska Venter is 'n Suid-Afrikaanse rolstoeltennisspeler en model van Pretoria.
www.mariskaventer.com
Instagram: @mariskaventerofficial
Facebook: Mariska Venter