Seisoen 2, Episode 14: Hoe om angstigheid en uitbranding te hanteer met dr. Wilmien Human

In ons veeleisende wêreld kan jy maklik op die punt kom waar jy voel álles raak net vir jou te veel. Wat moet jy maak as jy – of iemand na aan jou – so voel?

Dr. Wilmien Human is 'n kliniese sielkundige en senior dosent van die Wes-Kaap
wilmienvs@gmail.com