Seisoen 2, Episode 13: Wil jy ʼn supervrou wees met dr. Wilmien Human

Hoe hoog is die verwagtinge wat jy (en ander mense) aan jou stel? Voel jy ook soms die eise is te veel om te hanteer? In hierdie gesprek kyk ons na wat ons regtig wil hê, wat ons regtig kan doen, en hoe ons keuses kan maak wat ons lewe en energie gee.

Dr. Wilmien Human is 'n kliniese sielkundige en senior dosent van die Wes-Kaap
wilmienvs@gmail.com