13 Mar DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme

Die jong, dinamiese historikus Lindie Koorts bring vir ons ’n treffende stuk sosiale geskiedenis – ’n biografie van DF Malan, maar terselfdertyd ook van die Afrikanervolk. Die geskiedkundige Albert Grundlingh lig boeiende kwessies uit in ’n gesprek met haar.
Woordtrofee Wenner: Debuutskrywer
Loading player...