#9  Episode 8: Ouma Alett se geheim

Amelie kan nou verstaan dat die Groenewalds haar juis oor haar verbintenis met Amelia uit Mon Abri probeer wou verjaag, maar dit maak steeds nie vir haar sin hoekom hulle vorige moontlike kopers ook wou afskrik nie. Daar moet ’n rede wees hoekom die Groenewalds nie wou hê iemand moet in Mon Abri bly nie.
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Mart-Marie Snyman. South Africa Fiction · Drama