Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
Suid-Afrika se skuld sal in die volgende paar jaar net vererger. Dit was die waarskuwing in minister Tito Mboweni se mediumtermyn-begrotingsoorsig verlede maand. Gemeet aan verbruikers se skuldlas wat byna R1,9 miljard beloop (meer as R260 miljard is weens kredietkaarte, kleinhandelsrekeninge, persoonlike lenings), lyk dit asof verbruikers se aptyt vir krediet nie verminder het nie. Is skuldberading die antwoord om op koers te kom?