Elaine Bing – Ek het gemartel / Unmaking of the torturer

--:--
Aangebied deur LAPA: Stories oor mense wat gemartel het, is nog nie voorheen gedokumenteer nie. Dié boek belig die gruweldade van drie polisiemanne tydens die apartheidsjare, maar ook hulle pyn in die helingsproses. Anna-Marie Mischke gaan saam met die skrywer, die sielkundige berader Elaine Bing wat haar
doktorsgraad behaal het oor dié onderwerp, in op die pad wat sy met die martelaars gestap het
11 Mar 2014 6AM Afrikaans South Africa Arts · TV & Film

Other recent episodes

Die betowering van Martie Preller

Die betowering van Martie Preller Aangebied deur LAPA Die legendariese kinder - en jeugboekskrywer Martie Preller se 38ste kinderboek Ons kan! is onlangs gepubliseer. Amanda Botha gesels met die ‘ma’ van geliefde karakters soos Babalela, Balkie en Jamie & Sebastiaan, oor die unieke en betowerende skryfwerk waarmee sy oud en…
10 Mar 2014 9AM 42 min

Simon Bruinders – Die sideboard

Aangebied deur Naledi: Die bekende akteur Simon Bruinders maak sy buiging as skrywer! Sy aangrypende debuutroman vertel die verhaal van Suid - Kaapse bruinmense wat in die Tweede Wêreldoorlog die wapen vir Suid - Afrika opgeneem het, en grond as beloning beloof is. Rachelle Greeff vra die skrywer uit oor…
10 Mar 2014 6AM 39 min

Helena Hugo – Haar naam is Ragel,en Marta

Aangebied deur Lux Verbi: Die bekende Helena Hugo besin saam met Wendy Maartens oor die aantrekkingskrag van eg - Afrikaanse fiksie met 'n inspirerende tema, na die wegholsuksesse van haar twee boeke. Haar naam is Ragel asook Marta .
11 Mar 2014 5AM 46 min

Steve Hofmeyr – Laaste dans, Drienie

Aangebied deur Zebra Press. Toe Oscar Pistorius blosend in die gange van die Brooklyn -polisiestasie by luitenant Muller Joubert verbyloop, was Muller seker dat daar in jare nie so ’n bisarre saak was nie. Hy was verkeerd. Daar was reeds. En hy was in die middel daarvan. Steve Hofmeyr praat…
12 Mar 2014 8AM 47 min

Niq Mhlongo – Way Back Home

Presented by Kwela Uitgewers: Soweton-born author Niq Mhlongo discusses his novel – a caustic critique of South Africa’s political elite – with James Woodhouse. Kimathi Tito has it all, but things are far from perfect. After a messy divorce, accelerated by his gambling habit and infidelities, he is in danger…
13 Mar 2014 6PM 49 min