Episode 3: My geld, jou geld, ons geld met Ronel Ferreira

Daar is groot belastingsvoordele as jy en jou lewensmaat elkeen beleggings het. Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg, verduidelik hoekom elkeen sy eie bankrekening in ‘n huwelik moet hê.

Kontakdetails: Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.