Seisoen 2, Episode 6: Skud trauma letterlik af met Eleen Polson

Dis nie net "groot" gebeure soos ongelukke en inbrake wat ons traumatiseer nie, selfs 'n oponthoud in spitsverkeer en die vrees dat jy laat is, kan jou liggaam se veg-, vlug- of vriesreaksie sneller. Eleen Polson stel ons voor aan 'n toeganklike, doeltreffende manier om trauma te hanteer.

www.treforafrica.com

Eleen Polson is 'n voorligtingsielkundige: www.eleenpolson.com , tel 072 212 1719