Seisoen 2, Episode 5: Hoe 'n ma haar dogter kan help om gelukkig te wees in haar lyf met dr. Melodie de Jager

Ons wil graag hê ons dogters moet gelukkig wees, maar ons eie onsekerhede en druk van die samelewing maak dit vir hulle moeilik om 'n gesonde selfbeeld en liggaamsbeeld te ontwikkel. Dr. Melodie de Jager gee perspektief en praktiese wenke vir ma's met dogters van enige ouderdom.

Blog met die fiktiewe verhaal: www.theartofcocreating.co.za

Dr. Melodie de Jager is 'n ontwikkelingskenner van Johannesburg en die stigter van die BabyGym Institute International en MindMoves Institute International.
www.theartofcocreating.co.za; www.mindmoves.co.za; https://mindynamix.com/; www.seniormindmoves.co.za