Episode 2: Hoe om te spaar in moeilike tye met Ronel Ferreira

Spaar is bitter belangrik maar ook bitter moeilik. Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg het verskeie blink planne.
Ronel Ferreira, finansiële beplanner van Johannesburg, gee raad om te verseker dat geskille oor geld nie jou verhouding knou nie.
Kontakdetails: Besoek progressivewealth.co.za vir Ronel se kontakbesonderhede.