Minstens 47 Afrika staats en regeringshoofde is in Sochi in Rusland

Minstens 47 Afrika staats en regeringshoofde is in Sochi in Rusland vir die eerste Rusland-Afrika Spitsberaad wat nou einde se kant toe staan. President Hage Geingob het reeds met sy Russiese eweknie vergader oor bilaterale betrekkinge tussen die twee lande. Dr Charles Sinkala ‘n Internasionale kundige oor internasionale betrekkinge sluit by ons aan uit Gauteng.