Noodmaatreëls is bekend gemaak oor droogte

Die Namibiese Eerste Minister, Dr. Saara Kuugongelwa-Amadhila het die jongste inligting bekend gemaak oor die regering se noodmaatreëls en hulpprogramme om gemeenskappe en produsente wat deur die knellende droogte geraak word, te help. Ons sluit aan by die Eerste Minister.