Rugbywedstryde sal voortgaan tenspyte van tifoon, Hagibis

Môre se Wêreldbekerwedstryd tussen Australië en Georgië en Saterdag se wedstryd tussen Ierland en Samoa word nie deur die tifoon Hagibis geraak nie en gaan voort soos beplan. Die toernooi-organiseerders was vroeër genoodsaak om die wedstryde Saterdag tussen Engeland en Frankryk en tussen Nieu-Seeland en Italië te kanselleer weens die tifoon wat oppad is na die hoofstad, Tokio, en omliggende stede.Angie Erdmann het meer.