Leefstyl - Community Disability
Podcast · Cape Pulpit 729AM
Fanie Du toit is die Skakelbeampte van die Nasionale Raad vir Persone met 'n Liggaamlike Gestemdheid in Suid Afrika. Hy is ook intensief betrokke vir die afgelope jare by die bemagtiging van Mense met Gestremdhede in Suid Afrika. Hy het sy gehoor in 1979 verloor agv n Weermag ongeluk en…