#15  Episode 15: Argentynse troukoek

Die vinnige pas van die Argentynse sjef, wat nie nee vir ’n antwoord vat nie, laat Liesl byna uitasem. Maar sy besluit om elke oomblik te geniet.
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Kevin MacLeod & Mart-Marie Snyman South Africa Arts · Arts