Naweekaktueel

'n Australiër wat teen die boere vir Engeland baklei het, het uiteindelik aan die kant van die Nama-Rebellie geveg teen die Duitse Keiser waar hy vermoor is. Tog is daar min oor hom geskryf. Die Australiese skrywer, Tony Parker, wat ses maande van die jaar in Suid-Afrika woon, het die bietjie wat geskryf is oor die Austaliese soldaat opgediep en 'n roman daaroor geskryf genaamd: "Ghosts of the Past".