Fondse bewillig deur Meatco vir droogteverligting

President Hage Geingob het op 6 Mei ‘n landswye droogte noodtoestand in Namibië uitgeroep. Dr. Geingob het alle kantore, ministeries en agentskappe gevra vir hulp om geaffekteerde Namibiese produsente by te staan. Die Namibiese Vleisraad het tydens ‘n onlangse raadsvergadering in reaksie op die beroep ‘n donasie van 6 miljoen Namibiese dollar vir die Nasionale Rampfonds goedgekeur vir die verligting van die impak op lewendehawe produsente. Die hoofbestuurder van die Vleisraad, Paul Strydom het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat...