BBP-syfers vir die 2de kwartaal I Afleggings by Group Five I Tesourie se plan

Gerhard van Onselen, senior ontleder by Sakeliga, bespreek vandeesweek in '3 Minute, 3 Sake' die jongste BBP-syfers, Group Five se aankondiging dat dit afleggings voorsien en die tesourie se dokument vir ’n ekonomiese omkeer.