Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Adri Williams van Khayalitsha Koekies oor haar geloofspad ná 'n ernstige ongeluk. Lizelle de Bruin gesels met joernalis Conette le Roux oor die stories wat sy skryf. Lizelle de Bruin gesels met prof. Ignatius Gous van Unisa oor die brein en verlies. Lizelle de Bruin gesels met Tannie Poppie van As van Laingsburg oor die rol wat geloof in haar lewe speel.
Loading player...