Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met Mims Turley oor haar 40 jaar diens by die Bybelgenootskap. Lizelle de Bruin gesels met Hannelie Botha, redakteur van die Christelike vroue van die Nederduitsch Hervormde Kerk-sustersvereniging, oor haar werk. Lizelle de Bruin gesels met sangeres Marie du Toit oor die hoogte- en laagtepunte van die lewe. Lizelle de Bruin gesels met Adri Williams van Khayalitsha Koekies oor hulle werkskeppingsprojek.