Seisoen 1, Episode 9: Die dieper betekenis van seks met dr. Melodie de Jager.

Mariette gesels met dr. Melodie de Jager oor die dieper betekenis van seks.
Dr. Melodie de Jager is 'n ontwikkelingskenner van Johannesburg en die stigter van die BabyGym Institute International en MindMoves Institute International. Kyk by www.babygym.co.za by Resources en Senses E-book vir die gratis e-boek.
www.theartofcocreating.co.za; www.mindmoves.co.za; https://mindynamix.com/; www.seniormindmoves.co.za