Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad oor die Interkerklike Geloofsinisiatief in die Moederstad. Lizelle de Bruin gesels met Andra Badenhorst oor hulle werk by Ligstad. Lizelle de Bruin gesels met Juanita Aggenbach oor haar ervarings as aangenome kind. Robyn van de Rheede gesels met Andy en Magdalene Matroos van Eersterivier oor hulle gebedsaksie by 'n skool.