Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Hannes de Kok van Betlehem-Noord oor die ses gemeentes op Betlehem wat saam feesgevier het. Lizelle de Bruin gesels met Hennie Viljoen van Amos Agrimin oor hulle ondersteuning aan boere. Lizelle de Bruin gesels met Peet Bekker oor uithouvermoë en gebed. Lizelle de Bruin gesels met ds. Fay van Eeden van die NG Kerk Stellastraat oor ikonografie.
Loading player...