Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met prof. Fanie Snyman van die Vrystaat Universiteit oor kerkkaping. Lizelle de Bruin gesels met pastoor Mokadi Matsimela van die Lewende Woord Brumeria. Lizelle de Bruin gesels met maatskaplike werker Riana Furness oor die Steinthal-kinderhuis. Lizelle de Bruin gesels met ds. Johan van Niekerk van die Somerset-Wes NG Moedergemeente oor hulle geskiedenis en 200 jaar verjaarsdagvieringe.
Loading player...