Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Tinus van Zyl van Durbanville oor die tema van hoop. Wat moet ons doen wanneers ons van mekaar oor die Bybel verskil? Lizelle de Bruin gesels met Annette de la Porte van Hospivison oor depressie. Lizelle de Bruin gesels met Rene Combrink van die Christelike Afhanklikheidsdiens oor die werk wat hulle doen. Lizelle de Bruin gesels met tatoeëerkunstenaar Herman Strydom oor sy geloofspad.
Loading player...