#4  Episode 4: Die slaappil-pitypaartie

Liesl wil nie alleen wees nie. Haar kop hardloop in alle rigtings en kom meestal in doodloopstrate te lande. Haar selfvertroue lê aan skerwe. Wat gaan met haar aan? Is sy besig om mal te word?
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Kevin MacLeod South Africa Arts · Arts