Hoe verklaar jy dit? RSG | HOE VERKLAAR JY DIT? Download 9.5 MB High quality — 16.2 MB Medium quality — 9.5 MB Low quality — 4.8 MB What's the difference? Die span kenners praat oor die ontstaan van die aarde; of seeslange hul eiers op land kom lê; en oor eendagsvlieë en hoekom jy nie 'n vlieg gedood sal kry as jy hom natspuit met skoon water nie. AFRIKAANS South Africa Science