#1  Episode 1: Die Satynjapon

RRRADIO  |  BOTOX, BARBIES & BIETSE
In die eerste episode van Botox, Barbies en Bietse stel Elize Cawood jou voor aan Liesl Burger, ’n vyftigjarige kunstenaar wat die plooie van haar man se finale verraad met ’n vintage Barbie uit haar lewe Botox.
AFRIKAANS  EXPLICIT Read by Vervaardig deur: Hannelie Diedericks, geredigeer deur: Ilse Salzwedel. Musiek deur: Kevin MacLeod & Mart-Marie Snyman South Africa Fiction · Comedy Fiction