Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Jan Lubbe van Rant en Dal Bloemfontein oor die Dordtse Sinode. Lizelle de Bruin gesels met Jacques en Marnus Stadler, teologiestudente van Kemptonpark, oor hoe hulle Instagram gebruik om hulle boodskap oor te dra. Lizelle de Bruin gesels met Erna Rheeder van FAMSA oor hoe families saam 'n herwinningsprojek kan aanpak. Lizelle de Bruin gesels met die prokureur Daniela Ellerbeck oor sake wat tans in die nuus is.