13 May RSG Landbou

Die stompneuskewer is nie 'n boorling van Suid-Afrika nie. Lise Roberts praat met Jan-Hendrik Venter van die Departement Landbou, Bosbou en Vissery oor die pes wat tot redelik onlangs nie hier was nie. Daar is ook 'n gesprek met dr. Danie Odendaal van Veearts Netwerk oor 'n plan vir beter produksie by verse. En Yolandi van der Merwe van Agri SA vertel van 'n flitsblik op landbou, wat deur Agri SA saamgestel is.
Loading player...