9 May RSG Landbou

Al ooit gehoor van 'n rooibostee en vodka kombinasie? Dawie Watts vertel vir Lise Roberts waarom hierdie kombinasie so goed werk. Gewone tafelsout is 'n algemene gebruiksartikel in die huis, maar daar is ander soorte sout ook beskikbaar. Lizel Maree gesels hieroor. En Agri SA het 'n memorandum van verstandhouding onderteken met die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruiksverenigings oor die doeltreffende benutting van waterhulpbronne.
Loading player...