Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Geo Smit oor die Bybel wat hulle met die hand oorgeskryf het as 'n gemeenteprojek. Almero Welgemoed stel ondersoek in na die ondersteuningstruktuur vir geestesgesondheid in die kerk. Lizelle de Bruin gesels met Linda Bruce, bestuurder van die Kids Can nasorg- en leersentrum. Lizelle de Bruin gesels met pastoor Danie van Wyk van Neon Fellowship oor aanneming.