Sondagjoernaal

Lizelle de Bruin gesels met ds. Carl Louwrens van die NG Kerk se Oostelike Sinode oor die kerk se noodleniging in Mosambiek. Lizelle de Bruin gesels met Rolien Strauss oor haar geloofspad. Lizelle de Bruin gesels met Stoffel du Toit van Fishing for Jesus oor sy studie van die plante in die Bybel. Lizelle de Bruin gesels met Lloyd Buchneroor hulle werk in die Chinese gemeenskap van Mosselbaai.