MURRAY SE RUBRIEKE
--:--
Met: Martie Meiring
Aangebied deur LAPA Uitgewers
Murray la Vita is ’n groot man. Hy’t ’n imposante haardos wat aan ’n leeumannetjie se maanhare herinner. Maar dié sagmoedige reus het ’n eweneens sagte stem. Murray neem fyn waar, weeg sy woorde, vra diep vrae en skryf dan vreesloos oor sake wat hom na aan die hart lê. Martie Meiring vra hom uit oor sy spliternuwe bundel rubrieke, Boodskapper van die gode – Fabels en fantasieë van ’n vlieg teen die muur.