NUWE BLOED
--:--
Rudie van Rensburg, Jo Nel en
Beyers de Vos, in gesprek met Carina Diedericks-Hugo
Aangebied deur Penguin Random House en NB-Uitgewers
’n Berig oor mensehandel, ’n poedel wat verwurg is, of die psigopatie van wraak... As dit die vonk vir jou storie is, waar begin jy krap om daardie donker wêreld realisties uit te beeld? Rudie van Rensburg (Medusa), Jo Nel (Die hond wat ophou blaf het) en Beyers de Vos (Wrok) vertel op watter spore daardie
brokkies inligting hulle gelei het.