CRIME IN HEELS
--:--
Met: Yrsa Sigurdardóttir, Karin Brynard, Bettina Wyngaard en Irma Venter, in gesprek met Mike Nicol.
Sterk vroue, geweld en die broederskap van manlike misdaadskrywers is onder die vergrootglas wanneer Karin Brynard (Homeland), Bettina Wyngaard (Jagter) en Irma Venter (Sondag) om ’n tafel sit met die internasionaal bekroonde Yrsa Sigurdardóttir (The Silence of the Sea, The Reckoning) van Ysland – ’n land waar sy “koningin van misdaadfiksie” is, ondanks die feit dat Ysland gemiddeld net twee moorde per jaar het.