THEO KEMP: STRAFJAART

Met: Kabous Meiring

Aangebied deur Penguin Random House

In Strafjaart word ’n wit, middeljarige man uit sy gemaksone geruk wanneer sy laatlam-tannie, Lizette, in Pollsmoor beland. In die wagkamer van die tronk word hy ingetrek by die lewens van
’n vreemde versameling kleurryke figure, wat sy lewe totaal onderstebo keer, onder andere ’n skipper wat
sy gebak aan die tronk verkoop, ’n tronkbewaarder met groot borste en ’n jazz-stem, en ’n vrou wat wraak sweer op die verkragter van haar aangenome dogter. Skool se Theo Kemp gesels met Kabous Meiring oor sy tweede roman.
Loading player...