JEANETTE FERREIRA: BLOEDLELIE

--:--
In gesprek met Willemien Brümmer

Aangebied deur LAPA Uitgewers

Wie was die Magdalena, wat in 1838 haar man, Piet Retief, sien vertrek het na ’n vergadering met Zulu-koning Dingaan om oor grond te onderhandel? Hanna, ’n hedendaagse vrou, wonder hieroor wanneer sy en haar geliefde ondersoek instel na ’n grondeis – en hulle vasloop teen ’n plaasmoord. Stukkie vir stukkie ondersoek Hanna die skim van Magdalena en leer só meer van haarself en haar eie werklikheid ken.
6 Mar 2019 Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

RAINBOW NATION BY CAR

Dana Snyman en Sihle Khumalo, in gesprek met Erns Grundling Aangebied deur Penguin Random House Net soos Dana Snyman in Uit die binneland, openbaar Sihle Khumalo ’n groot liefde vir die platteland en sy mense. En dis hierheen waarna hy terugkeer in Rainbow Nation My Zulu Arse, sy tong stewig…
4 Mar 2019 1 hr 01 min

1Recce

Met: Alexander Strachan in gesprek met Fransjohan Pretorius Aangebied deur Tafelberg 1Recce was die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenheid in die Suid-Afrikaanse weermag. Dié manne was superfiks, bomenslik taai en het vir niks gestuit nie. Hulle het telkens hulle lewens op die spel geplaas in die uitvoering van hoogs geheime…
1 Mar 2019 56 min

DEON MEYER: PROOI

Aangebied deur Human & Rousseau Met: Irma Venter Griessel en Cupido wil nie die dossier hê nie. Die een van Johnson Johnson, die oudpoliesman wie se lyk langs die treinspoor anderkant Drie Susters gekry is. En daar’s groot druk van bo af om dit selfmoord te noem. Dit lyk al…
2 Mar 2019 1 hr 01 min

DIE KRIEGLER-GESPREK

Johann Kriegler gesels met Rafael Marques de Morais en Adriaan Basson Oudregter Johann Kriegler ondervra twee topjoernaliste, 2018 se World Press Freedom Hero Rafael Marques de Morais van Angola, en News24- redakteur en skrywer Adriaan Basson, oor die wisselwerking tussen persvryheid en menseregte en watter rol ondersoekende joernaliste kan speel…
4 Mar 2019 1 hr 05 min

BLOEDBANDE MET VERWOERD

Wilhelm Verwoerd, in gesprek met Lukhanyo Calata Aangebied deur Tafelberg Ná jare in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika om vrede te maak met sy eie familie en geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ’n bietjie, sit en skryf hy onder ’n gesinsfoto waarop sy oupa, Hendrik French Verwoerd, hom…
1 Mar 2019 55 min