STEINHOFF'S SHADOW
--:--
Rob Rose, James-Brent Styan en Pieter du Toit, in gesprek met Peter Bruce
Steinhoff se ineenstorting het ’n lang skadu gegooi oor die Johannesburgse Effektebeurs, die pensioenfondse van miljoene gewone Suid-Afrikaners én magnaat Christo Wiese – veral toe stories van gekookte syfers en ’n vinnige lewe van renperde en ’n minnares die ronde begin doen. Onder leiding van Peter Bruce, hoofredakteur van BDFM Uitgewers, gee Rob Rose (Steinheist), Pieter du Toit (die opkomende The Stellenbosch Mafia) en James-Brent Styan (Steinhoff – Inside SA’s Biggest Corporate Crash) ’n binneblik op die man, die maatskappy én die langdurige impak van wat wêreldwyd gebeur het