HIER GAAT ONS! REISE EN RAMPE
--:--
Aangebied deur Hemel en See Boeke
Die gewilde skrywer, reisiger, avonturier, TV-vervaardiger en blogger Gerard Scholtz deel pittige staaltjies uit sy bundel reisdagboeke oor Europa en veral die Balkan, waar sy en Anuta se geliefde skoeters, Silwer en Blou, sowel toeskouers as reisgenote was. Petrovna Metelerkamp vra hom uit.