19 Mar Praat Saam

RSG  |  PRAAT SAAM
'n Volbank regters het vroeër die maand in die Hooggeregshof in Pretoria beslis dat die NG-Kerk se standpunt oor gay-verhoudings ontwettig is. Die kerk se algemene sinode het in 2015 besluit dat elke gemeente self kan besluit of hulle gay-verhoudings erken, gay-lidmate aanvaar, gay-paartjies trou of gay-predikante aanstel. Die besluit is egter in 2016 deur die algemene sinode ter syde gestel. Wat moet die verhouding tussen kerk en die regsbank wees?
Loading player...