11 Mar Multikulturele koormusiek en veeltalige kuns #Naledi #Kunstekalender

As jy gedink het koormusiek is outyds, eentonig en westers, dink weer! Su-an gesels met Franco Prinsloo (komponis, dirigent: VOX Chamber Choir) en Herman Swanepoel (Mede-dirigent: UP-Jeugkoor) oor die veeltalige produksie #Naledi, waar twee kore an baie kulture hande gevat het met verskillende kunsvorme soos Afrikastorievertelkuns om ‘n buitengewone koorbelewenis op die planke te bring. #Kunstekalender.
Loading player...