Wat om te eet tydens swangerskap #Swangerskapbewusmakingsweek

Dieetkundige Zelda Ackerman help ons om te onderskei tussen feite en ouvroustories as dit kom by die dieet van 'n swanger vrou. Vind uit wat om te vermy, wat om aan te gryp (letterlik) en wat om te doen om seker te maak jou baba kry optimale voeding terwyl hy/sy in jou buik is!