10 Jan Podlitiek: Skaapslag op Cliftonstrand, so het Zille-seun in die sop beland en die regeringshand vat my land

Hierdie week sing die Podlitiek-span nuwe liedjies, “Skaapslag op Cliftonstrand” en “Onwettige wiskundeklasse deur Helen Zille se seun”, en waag uiteindelik weer ’n opinie oor grondhervorming en die jongste verwikkelinge ten opsigte van hierdie netelige kwessie.
Loading player...