#OMteGEE Dag 3: Hoe om REG te GEE – AL het jy nie veel nie! #Moeggesukkel #GeeReg #HelpendeHand

Tanya De Vente-Bijker gesels met #JacquesPapenfus van Moeggesukkel en #AntonSmith van Solidariteit - Helpende Hand oor #GeeReg #AlHetJyMin !

Hoor waarom tragedie nie vir Jacques Papenfus en Lucas Mphuti teruggehou het om aan ander te gee nie, en watse grense om te stel wanneer jy gee. Anton Smith van #Solidariteit vertel waarheen die geld rêgtig gaan wat jy op straat uitdeel…