8 Jun Riva gesels met Ena Berger

Ek het onlangs my boek, I survived NINE BULLETS vrygestel. My getuienis is om hoop te gee aan die wat hulle in moeilike situasies bevind. Ek is ongeveer 6 jaar terug 9 keer geskiet deur my verloofde. Hy het gesterf en ek het oorleef.
My getuienis gaan oor hoop en inspirasie. Ek praat oor mishandeling asook huislike geweld.
Daar sterf daagliks 3 vroutjies in ons land aan die hand van 'n geliefde.
Loading player...